Harry Styles

Harry Styles
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Edward Styles
Geboorte 1 Februarie 1994 (1994-02-01)
Cheshire
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Sanger en akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Edward Styles (gebore 1 Februarie 1994) is 'n Engelse sanger en akteur. Hy is bekend as a ‘n lid van die popgroep One Direction (2010-2015). Hy begin sy sololoopbaan in 2015. In 2017 verskyn hy in Christopher Nolan se film Dunkirk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy